WOENSDAG KOOKKOS DAG!
๐ฟ WOENSDAG KOOKKOS DAG!! ๐ฟ
Vandag gaan alles oor daardie nostalgiese, tuisgemaakte kos wat jou terugvat na Sondagmiddae by Ouma se tafel โ die soort kos wat stadig gaar word, die kombuis vol geur maak en jou sommer net โn bietjie tuis laat voel. ๐ฟ๐ฆโค๏ธ
Ons is terug waar ons begin het โ met โn behoorlike bord Boerekos!
๐ Stadig-geroosterde hoender
๐ฅฌ Boereboontjies met skaapstert
๐ฅ Soutwortels
๐ฅ Groot oondgebraaide aartappels
๐ Pampoenkoekies
๐ Rys in โn pot
โค๏ธ PLUS โn MINI-MALVAPOEDING OP DIE HUIS!
Net R100 per bord!
โธป
๐ฅช ONS ROEMRYKE SUURDEEG PANFRIED TOASTIES
๐ง Salami & Kaas โ R50
๐ฆ Gerookte Kalkoen & Mozzarella โ R50
๐
Ham, Kaas & Tamatie โ R50
๐ฅ Spek, Eier & Kaas โ R60
๐ณ HEELDAG ONTBYT โ R75
Bedien met โn cappuccino โโค๏ธ
๐ซ IETS SOETS
๐ซ Death by Chocolate Cake โ R45
Met fudge dark chocolate cream cheese icing โ ja, ons weet! ๐๐ซ
๐ฎ Malvapoeding in โn ronde blikbakkie met vla โ R25
โ KOFFIE
โค๏ธ Lip-Lek-Lekker โ waar die reรซls opgemaak word en die kos rรชrig lekker is!