ONS IS SOMMER BAIE DANKBAAR DIS WOENSDAG!
๐ AG, ONS IS SOMMER BAIE DANKBAAR DIS WOENSDAG!
En weet jy waarvoor ons nรณg meer dankbaar is? Jy kan vandag โn lekker tuisgemaakte bord Boerekos kry sonder om 4 ure Ouma en Oupa toe te ry, tussen jou irriterende broer en suster vasgekeer te wees terwyl hulle jou moker onder die dekmantel van โPunch Buggyโ โ want blykbaar was daar โn Volkswagen-konferensie in die Karoo daai dag. ๐๐
Alles terwyl Bok Radio se Top 10 op โn kasset in die agtergrond speel.
Gen Z: Ja, โn kasset. Soos Spotifyโฆ maar met โn potlood. ๐
Was daai lang familieritte dalk verantwoordelik vir โn paar van ons terapie-sessies? Heel moontlik.
Was die pampoenkoekies en die reuk van oondgebraaide hoender dit werd? Absoluut. โค๏ธ
Alhoewelโฆ as ek nou daaraan dink, was โn speletjie waar die kinders โn hoender moes vang voor Sondagmiddagete nogal verdag. ๐๐
So vandag bring ons vir jou hartskos vol nostalgie โ kos wat proe soos nรณg, maar sonder die 4-uur rit en generasietrauma. โค๏ธ
๐ฟ๐ฆ VANDAG SE BOEREKOS โ R100
๐ Oondgebraaide Hoender
๐ Pampoenkoekies met kaneelsuiker
๐ฅ Soutwortels
๐ถ๏ธ Boerepeperboontjies
๐ฅ Gebakte Aartappels
๐ Rys
R100 per bord
๐ฐ MAAK DIT โN KOMBO!
Boerekos + โn stukkie melktert รณf koek โ R125
โ ๏ธ Beperkte borde beskikbaar!
๐ฒ WhatsApp 066 217 9251
โธป
๐ฅช ONS INFAMOUS SOURDOUGH PANFRIED TOASTIES
๐ง Salami & Cheese โ R50
๐ฆ Smoked Turkey & Mozzarella โ R50
๐ Curry Mince Toastie โ R50
๐
Ham, Cheese & Tomato โ R50
๐ฅ Bacon, Egg & Cheese โ R60
๐ฅช FRESH & HEALTHY SANDWICHES
Fresh, colourful and made daily. ๐ฟ๐ฅฌ
๐ณ ALL-DAY BREAKFAST โ R75
Served with a cappuccino โโค๏ธ
๐ซ SOMETHING SWEET
๐ซ Death by Chocolate Cake โ R40
Just out of the oven! Moist, dark, chocolatey and covered in chocolate fudge icing. ๐คค๐ซ
๐ฎ Melktert with a Caramel Crunch Cookie Base โ R25
โ COFFEE
Because even generational trauma is slightly easier with coffee. ๐
โค๏ธ Lip-Lek-Lekker โ tradisionele kookkos, met โn skeut nostalgie en net genoeg familie-trauma. ๐โค๏ธ