WOENSDAG = KOOKKOSDAG BY LIP-LEK-LEKKER β€” Daily Deals Β· The Go-To Guy

WOENSDAG = KOOKKOSDAG BY LIP-LEK-LEKKER

R100 R100
Lip-Lek-Lekker, Potchefstroom
WOENSDAG = KOOKKOSDAG BY LIP-LEK-LEKKER

🌿 WOENSDAG = KOOKKOSDAG BY LIP-LEK-LEKKER! πŸ‡ΏπŸ‡¦β€οΈ
Is dit nie maar weer tyd vir ’n lekker, tuisgekookte bord kos nie? Die soort kos wat jou sommer dadelik laat dink aan Ouma se kombuis en wat jou maag Γ©n jou siel gelukkig maak. ❀️
🍽️ VANDAG SE BOEREKOS β€” R100
πŸ– Varknek-roulade – saggekookte, soet en klewerige varknek wat uitmekaar getrek word, toegedraai in bros skilferkorsdeeg en goudbruin gebak.
πŸŽƒ Soet pampoen
πŸ₯¬ Geroomde spinasie
🍚 Rys
πŸ₯” Oondgebraaide aartappels
🌽 Mieliepoffers
R100 ’n bord 🀎
🍰 Maak dit ’n kombinasie!
R125 vir ’n bord kookkos + ’n sny koek.
πŸ“² Voorbestel om jou bord te verseker!
WhatsApp: 066 217 9251
βΈ»
πŸ₯ͺ ONS ROEMRYKE SUURDEEG-TOEBROODJIES
Vars suurdeeg, pangebraai tot goudbruin en vol lekker vulsel. ❀️
πŸ§€ Salami & Kaas β€” R50
πŸ¦ƒ Gerookte Kalkoen & Mozzarella β€” R50
πŸ… Ham, Kaas & Tamatie β€” R50
πŸ₯“ Spek, Eier & Kaas β€” R60
🍳 HEELDAG-ONTBYT β€” R75
Bedien met ’n cappuccino β˜•β€οΈ
🍫 IETS SOETS
🍫 Death by Chocolate-koek β€” R45
Met fudge donkersjokolade-roomkaasversiersel β€” ja, ons weet. πŸ˜‚πŸ«
β˜• KOFFIE
Want ’n mens kan mos nie ’n bord kookkos eet sonder ’n lekker koppie koffie daarna nie. β˜•πŸ˜‚
❀️ Lip-Lek-Lekker β€” waar die reΓ«ls opgemaak word en die kos rΓͺrig lekker is!

See this deal on The Go-To Guy β†’

All daily deals at restaurants and bars near you β†’