Vandag se boerekos — Daily Deals · The Go-To Guy

Vandag se boerekos

R95 R95
Lip-Lek-Lekker, Potchefstroom
Vandag se boerekos

❄️ Winter vra vir lekker, huisgemaakte kos! ☕🍽️
🌟 Vandag se boerekos bord!
🍽️ Kookkos Woensdag – Slegs R95
Geniet ’n heerlike huisgemaakte ete met:
🍗 Oondgebraaide hoender
🥕 Gekaramelliseerde wortels
🧀 Murgpampoen- en fetagebak
🌽 Mieliepoffertjies
🥔 Gebakte aartappels
🍚 Rys
📩 Stuur gerus jou bestelling vroeg om teleurstelling te voorkom.
🥪 Pan-Fried Sourdough Toasties
• Salami & Cheese – R50
• Smoked Turkey & Mozzarella – R50
• Ham, Cheese & Tomato – R50
• Bacon, Egg & Cheese – R60
• Biltong & Cheese – R60
🍟 Voeg ’n porsie skyfies by vir net R20.
🍥 Salted Caramel Cinnamon Rolls – R35
Vars uit die oond vanaf 11:30.
✨ Maak dit ekstra spesiaal!
Voeg ’n Salted Caramel Cinnamon Roll of koek by jou dag se ete en geniet albei vir slegs R120.
🍫 Death by Chocolate Cake – R40
Ons bekende ryk sjokoladekoek met chocolate cream cheese frosting.
🥩 Biltong beskikbaar.
☕ Moerlekker koffie wag vir jou!
Kom warm op met ’n lekker ete, iets soets en ’n goeie koppie koffie. Ons sien uit daarna om jou te verwelkom! ❤️

See this deal on The Go-To Guy →

All daily deals at restaurants and bars near you →