π² KOOKKOS WOENSDAG!! π²
π² KOOKKOS WOENSDAG!! π²
Vandag bring ons vir julle βn behoorlike huisgekookte bord vol trooskos! β€οΈ
π½οΈ VANDAG SE KOOKKOS β R100
3 Frikkadelle in soetsuursous
Saam met:
π Bruinrys
π Kaneelpampoenkoekie
π₯ Soutwortels
π₯ Oondgebraaide aartappels
π₯¬ Geroomde spinasie
βn Behoorlike bord tuisgemaakte lekkerte β R100!
En omdat elke goeie ete βn ietsie soets verdienβ¦
ππ« Peppermint Crisp Koei-nageregblikkie β R45
βΈ»
π₯ͺ ONS DAAGLIKSE SPYSKAART
π₯ͺ Ons berugte pangebraaide suurdeeg-toasties β R50
β’ Salami & Kaas
β’ Gerookte Kalkoen & Mozzarella
β’ Ham, Kaas & Tamatie
π₯ Spek, Eier & Kaas β R60
π³ Heeldag-ontbyt, bedien met βn Cappuccino β R75
π« Death by Chocolate-koek
β Moerlekker Koffie
Kom honger. Ons het kookkos, toasties, koek en koffie onder een dak! β€οΈ
Lip-Lek-Lekker β waar die reΓ«ls opgemaak word, maar die kos rΓͺrig lekker is!